Gedistilleerde water

Wat is gedistilleerde water? Gedistilleerde water is stoom uit kookwater wat afgekoel is en in vloeibare toestand teruggekeer het. Sommige mense beweer gedistilleerde water is die suiwerste water wat jy kan drink. Alle water – maak nie saak of dit uit ‘n natuurlike bron, ‘n artesiese put of ‘n gewone kraan kom nie – kan…

Read More